Guest Reviews: KDF Experience, Vaal River

All Reviews

Booys MosimaneLocal Guide
October 2026
★★★★★

Good place for fishing and camping resting place

Natashia Steyl
September 2026
★★★★★

Ons het vreeslik lekker gekuier en vis gevang. Ons gaan beslis weer terug. Baie dankie Alida en Gert, julle is great!

Marianne Loock
August 2026
★★★★★

Wat 'n pragtige en rustige plek. Ons is hartlik verwelkom en alles word gedoen om jou kuier lekker te maak. Die ablusie geriewe is puik. Ons sal gou weer kom visvang.

Marilize de Bruin
July 2026
★★★★★

Skitterende naweek! Baie mooi plek. Skoon, netjies en veilig! Well done Gert en Alida!

Gert Robberts
May 2026
★★★★★

Beautiful and very clean bathrooms and kitchen

KDF Fishing Experience
May 2026
★★★★★

Exceptional Fishing Experience on the Vaal!

France HumanLocal Guide
April 2026
★★★★★

Very isolated, but so peaceful. Great new camping and fishing spot.

Francois van Zyl
April 2026
★★★★★

Uitstekende geriewe. Skoonste en netjieste visvangplek wat ek al by was. Dis 'n plek wat die hele familie saam kan geniet. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. KDF gaan my defnitief weer sien!

Oberholzer
April 2026
★★★★★

We had such a great experience at this fishing spot! Thank you Gert and Alida. Everything is neat, clean, and very well maintained.

Hennie PieterseLocal Guide
April 2026
★★★★★

Heel 1ste wil ons baie dankie aan Gert en Alida se vir die warm verwelkoming. 'n Pragtige, skoon en rustige oord.

Christa Rossouw
April 2026
★★★★★

Baie lekker plek skoon en rustig. Gert en Alida is baie vreindelike mens en het die KDF Experience baie plesierig gemaak. Ons het by die boskamp gevang en dis 'n ware hidden gem

Kathleen-Kelly Keller
February 2026
★★★★★

Thank you Kommando Drift Fishing Experience for an incredible weekend! The scenery is breathtakingly beautiful.

Barnelea KrugerLocal Guide
January 2026
★★★★★

Amazing! Very well maintained, neatest and cleanest camping and fishing resort we have been to in a very long time.

C.C. Kruger
January 2026
★★★★★

Dit is netjies, dis skoon, die gashere is vriendelik en gasvry.

Gerhardus Dekker
January 2026
★★★★★

N wonderlike ervaring om nuwe mense te ontmoet langs die rivier en laat nagte kuier was 'n fantastiese ervaring saam met my seun. Sal hierdie hengel oord ten sterkste vir enige toegewyde hengelaar aanbeveel.

Lara Oosthuizen
January 2026
★★★★★

What an amazing fishing spot! This place will always be special to me because I caught my first fish here!!

Fransie Furtado
January 2026
★★★★★

Best brakeaway ever, peacefull, loving caring people, awesome clean bathroom facilities, fantastic fishing experience.

Dylan Justin Thomas
December 2025
★★★★★

I took the family to KDF for the day and we had an awesome time. The hosts Gert and Alida were extremely helpful and friendly.

Book Your Stay at KDF

Direct booking, no commission. The river, the fish, the birds, and the stars.

Book Now WhatsApp Us
5.0
19 reviews
Google Reviews